Tradisionele Oosterse Aand


Image of this organisation's website

Die ‘Tradisionele Oosterse Aand’ is nou gefinaliseer en vind op Dinsdag, 22 Oktober 2013 plaas. Tydens die aand is daar ‘n uitstalling / veiling van Persiese matte aangebied deur Ahmed Ravat. ‘n Persentasie van die opbrengs word aan die Tehuis geskenk. ‘n Mat gaan ook ten bate van die Tehuis opgeveil word. Dit is ‘n goeie geleentheid vir die Tehuis om fondse te genereer en ons sien uit na u teenwoordigheid.

Date: 22 October 2013
Venue: Optilog, Glover 241, Lyttelton (Pretoria, Gauteng).
Contact: Stephan Smalberger
Phone: 012 326 4105
Fax:
Website: www.phyllisrobertsonhome.co.za

Listing on CharitySA: www.charitysa.co.za/phyllis-robertson-home.html

Send an online message to enquire about Tradisionele Oosterse Aand

This facility is not currently available – we apologise for any inconvenience caused. Kindly see above for other contact details.

Bookmark the permalink.