Sing tot ek jou Hoor Afrikaanse Musiek Fees


Image of this organisation's website

Kom ondersteun ons Afrikaanse musiekfees, ‘Sing tot ek jou hoor’, ten bate van kinders wat kogleere inplantings nodig het. Geniet vertonings van Van Coke Kartel, Die Heuwels Fantasies Jack Parow en baie meer! Kuier saam van elf uur die oggend op 14 September by Graceland Casino in Secunda.

Deure maak oop 10h00 en die show begin 12h00 tot laat. Kaartjies beskikbaar by Computicket teen R200 pp.

Ons is nog opsoek na borge om ons te ondersteun die dag. Daar is ook stalletjies wat beskikbaar is teen R500 per stalletjie. Kontak asb Suzette de Beer by 084 602 4310 of 012 333 3155. Help ons om ‘n verskil te maak in ‘n dowe kind se lewe.

Date: 14 September 2013
Venue: Graceland Casino (Secunda, Mpumalanga).
Contact: Suzette de Beer
Phone: 084 602 4310
Fax:
Website:

Listing on CharitySA:

Send an online message to enquire about Sing tot ek jou Hoor Afrikaanse Musiek Fees

This facility is not currently available – we apologise for any inconvenience caused. Kindly see above for other contact details.

Bookmark the permalink.