Hart Van Jakaranda – Afrikaans Op Sy Beste

My Thumbnails
Image of this organisation's website

Maak seker jy skryf 11 April 2014 in jou dagboek in (en share hierdie boodskap sover as jy kan), ons bied een van ons grootste produksies in die kinderhuise se geskiedenis aan, 'n Afrikaanse musiek konsert soos nog nooit tevore nie - DIE HART VAN JAKARANDA - by die Heartfelt Arena in Thaba Tshwane (Voortrekkerhoogte) Pretoria.

SLEGS 3700 KAARTJIES BESKIKBAAR

Kaartjies is eers vanaf 25 Oktober 2013 beskikbaar by www.pnptickets.co.za

SMS die woord - Hart - na 42802 en staan 'n kans om 4 gratis ‘Golden Circle’ kaartjies ter waarde van R260 elk te wen (gratis sms'e nie van toepassing SMS kos R30). Wenner word aangekondig op 1 April 2014, termes en voorwaardes geld.

Kunstenaars wat gaan optree is:
Theuns Jordaan
Juanita Du Plessis
Kurt Darren
ADAM
Ricus Nel
Pieter Koen
Hennie Jacobs (Diederick 7de Laan)
+ 'n Lasershow deur LASER X

DIE IDEALE KERSGESKENK !!! (Kaartjies vanaf R195 pp)
Vir Navrae Kontak Christo Louw of Charlene Grobler by 012 8004700 of email christo@jacarandachildren.co.za

Date: 11 April 2014
Venue: Heartfelt Arena, C/o Eufees & Voortrekker, Thaba Tshwane (Pretoria, Gauteng).
Contact: Christo Louw
Phone: 012 800 4700
Fax:
Website: www.hartvanjakaranda.co.za

Listing on CharitySA:

Send an online message to enquire about Hart Van Jakaranda - Afrikaans Op Sy Beste

This facility is not currently available – we apologise for any inconvenience caused. Kindly see above for other contact details.

Bookmark the permalink.