Arendsnes Kinders

Ons sien om na kinders wat deur die hof weg geneem is van hul ouers. Ons voorsien aan hulle ‘n liefdevolle woning waar hul as ‘n gesin saam gevoeg word. Ons is tans in die proses om uit te brei sodat ons 20 kinders kan huisves in plaas van die huidige 6.

Operates in: Pretoria, Gauteng
Established in: July 2010

Non-Profit Organisation Number: 082-117
Public Benefit Organisation Number:
Section 21 Company Number:
Trust Number:

Contact person: Susan Putter
Phone: 082 958 7660
Fax:
Email:

Website: www.charitysa.co.za/arendsnes-kinders.html

Physical address: 12de Laan 717, Wonderboom, Suid Pretoria
Postal address: 12de Laan 717, Wonderboom, Suid Pretoria