Afrikaanse Kultuurfees


Image of this organisation's website

Solidariteit helpende hand Richardsbaai, hou n Afrikaanse Kultuurfees, om sodoende alle culture in ons dorp bewus te maak van ons Afrikaanse kultuur. Die fees is oop vir alle kultuurgroepe. Kom neem gerus deel aan ons kompitisies, soos skoonheid, boeresport, toutrek, potjiekos en sterkman. Stalletjies is iets vir almal, oud en jonk. Plaaslike talent tree op vir vermaak om sodoende aan hulle blootstelling te gee en so ook die geleentheid om n cd kontrak los te slaan.

Date: 30 November 2013
Venue: Rugby club (Richardsbay, KwaZulu-Natal).
Contact: Tina de Beer
Phone: 083 940 6469
Fax:
Website: denomajuanita.wix.com/kultuurfees

Listing on CharitySA:

Send an online message to enquire about Afrikaanse Kultuurfees

This facility is not currently available – we apologise for any inconvenience caused. Kindly see above for other contact details.

Bookmark the permalink.